
‘Ship of Fools’ , ‘n nuwe skildery onder flinke konstruksie te Zandvliet
Die edel intensie was om hierdie skildery te begin vroeg in Augustus, met ruim tyd om dit klaar te maak teen ‘n relatief gemaklike pas voor die 1ste September wanneer die uitstalling amptelik open. ‘n […]